La Provence is werklik baie mooier as die foto's op die internet!! Die kamer "La Rose" was prentjie mooi. Die atmosfeer rustig en die kos voortreflik. Ons het die plesier gehad om Marguerite persoonlik te ontmoet en sy is 'n ware dame. Jeremiah het alles in sy vermoee gedoen om dit vir ons gemaklik te maak. Aan almal wat ons...
Meer
- Ook bekend als:
- La Provence d`Afrique Hotel Magaliesburg
- La Provence d`Afrique Hotel
